null
Locally Sourced

Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9780638009514
R89.00

Description

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.

In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowiges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwondering oor God gelaat het.

Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die onderafdelings word sinvol verdeel en bespreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.

• 8 studies oor Habakuk vir groepe en individue
• Plek om jou eie weergawe van Habakuk 3:17-19 te skryf
• Volledige Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling verskyn in die Bybelstudie
• Skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks.
• Hersiene uitgawe met nuwe buiteblad.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct