null
Locally Sourced

Cherie Hill: Wandel Deur Die Gees / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431625048
  • Cherie Hill: Wandel Deur Die Gees / Hardeband
  • Cherie Hill: Wandel Deur Die Gees / Hardeband
R249.00

Description

Die Heilige Gees is God-in-ons, ’n Goddelike teenwoordigheid wat ons in God se wil vir ons lewe lei. Tog sukkel baie gelowiges om sy teenwoordigheid te ervaar of sy invloed in hulle lewe te sien. Hierdie 366 oordenkings sal elke gelowige help om al hoe meer bewus te word van Hom en te onderskei wat die drie-enige God hulle roep om te doen. 

  • Afrikaans
  • Hardeband
  • Author: Cherie Hill
  • Audience: General
  • 372 pages

 

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct