Locally Sourced
Gaan terug na die tyd toe jy as kind wakker geword het met die geur van vars gebak uit ouma se kombuis. Hierdie resepte boek het drie verskillende katagorieë: Ouma, Mamma en Sussie...elkeen uniek in hul interpretasie van egte boerekos wat oorgedra word...