null
Locally Sourced

Prentebybel vir Kleingoed

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781415341995
  • Prentebybel vir Kleingoed
  • Prentebybel vir Kleingoed
  • Prentebybel vir Kleingoed
R249.00

Description

Die Prentebybel vir Kleingoed bevat twintig geliefde Bybelstories soos Noag se Ark, Daniël in die Leeukuil en Die Geboorte van Jesus. Die kleurvolle, klassieke illustrasies help kinders leer dat God alles geskep het, altyd lief is vir ons en ons gebede hoor.
Elke storie sluit met ’n eenvoudige toepassing wat geloofsgroei aanmoedig. ’n Pragtige, stewige kartonboek vir kinders van 4 tot 8 en hul ouers om saam te geniet.

  • Page Count: 81
  • Format: Hardcover
  • Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
  • Size : 200 mm x 155 mm x 32 mm
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct