Description
Heel jaar braai tyd...hierdie heerlik braaisous het 'n rokerige smaak en is perfek saam met hoendervlerkies, vark- en skaap ribbetjie. Kan dit ook gebruik om 'n lekker rokerige smaak te gee aan jou tradisionele skaapboud.
750ml glasbottel