null
Locally Sourced

2024 Prof Jaarbeplanner / Geplant KL

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431626724
R399.00

Description

Die Professionele Jaarbeplanner 2024 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.

Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
• ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2024-Desember 2024) in A4-formaat
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2024
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy
• ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2024 en 2025
• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Beplanningsbladsye vir Januarie 2025

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct