Bederf jouself of daardie spesiale iemand in jou lewe met die heerlike unieke parfuum.
Geur Kombinasie:
Vrugtig
Soet
Aromaties
Laventel
Vars Speserye
Sitrus
Hout
Vanielje
Vars
Kruie
Die James Bond van Suid Afrikaanse parfuum. Bederf die held in jou lewe met hierdie unieke skoon reuk.
Geurkombinasie:
Mandaryn
Kaneel
Hookah Tabak
Mirre
Patchouli
Tonka Boon