null
Locally Sourced

Bybelstorie Aktiwiteite / Sagteband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431623105
  • Bybelstorie Aktiwiteite / Sagteband
  • Bybelstorie Aktiwiteite / Sagteband
  • Bybelstorie Aktiwiteite / Sagteband
R199.00

Description

Hierdie is die ideale manier om 'n liefde vir God se Woord vas te lê by jong hartjies. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament word op 'n maklike verstaanbare manier oorvertel en elke storie sluit af met twee aktiwiteite wat jou jongste leer van syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede en toets hulle geheue. 

  • 52 Bybelstories met aktiwiteite in volkleur
  • Sagteband
  • Skrywer: Sally Ann Wright
  • Mates: W: 19cm x D: 1.5cm x L: 22.5cm

 

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct