Description
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ‘n eg Bybelse styl vertel. Elke illustrasie is ‘n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ‘n groot gunsteling onder kinders bly.
Produkkenmerke:
- 40 geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament
- volkleur hardeband
- volkleurillustrasies
- 170 bladsye