null
Locally Sourced

Die Gelukkige Luiperd

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
BKK008
R129.00

Description

'n Wonderlike verhaal oor 'n luiperd wat uit 'n oorspronklike Afrika-volksverhaal verwerk is. Hierdie sagtebandboek kom kompleet met plakkers vir interaktiewe storievertelling wat jou kleinding by die storie betrokke kan raak. 

Skrywer Andrea Florens. 265 x 228 mm, 32 bladsye, sagteband.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct