null
Locally Sourced

Die Krokodil se Knopperige Vel

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
BKK007
R129.00

Description

Aangepas uit 'n Afrika-volksverhaal, is hierdie 'n heerlike verhaal oor 'n krokodil en hoe sy vel so knopperig en stamperig geword het. Hierdie sagtebandboek kom kompleet met plakkers vir interaktiewe storievertelling wat jou kleinding by die storie betrokke kan raak.

Skrywer Andrea Florens. 265 x 228 mm, 32 bladsye, sagteband.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct