null
Locally Sourced

God Is Hier!

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431626014
R199.00

Description

In ’n lewe propvol dringende prioriteite en afsprake is daar min tyd vir stilword en nadink oor hoe groot en almagtig God is. Dan is dit maklik om te vergeet dat Hy, die Skepper van die heelal, in al jou behoeftes kan voorsien.
God is hier! se 366 dagstukke herinner mans opnuut aan hoe groot ons Skepper-God is. Johann van Zyl kombineer fassinerende feite oor die skepping met Bybelse waarhede om te beklemtoon hoe dieselfde God wat die heelal geskep het en steeds in stand hou, ook vir elkeen van ons sorg.
Mans kan opnuut bemoediging vind in die wete dat hierdie God wat die hele skepping in sy hand hou elke besonderheid van hulle lewe raaksien en in hulle behoeftes voorsien.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct