null
Raymond Lombard

Kan jy nie een minuut saam met My waak nie?

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
RLBVG
R299.00
Current Stock: 9

Sold Out

Description

Gebed is een van die grootste voorregte van die Christelike lewe — en tog sukkel baie gelowiges om ’n volgehoue, lewende gebedslewe te handhaaf.

Gebaseer op Jesus se woorde in Matthéüs 26:40, neem hierdie boek jou stap vir stap deur die Bybel se onderrig oor gebed — van die eenvoudige fondamente wat Jesus gelê het tot voorbidding, vas, geestelike oorlogvoering en gebed in die krag van die Heilige Gees.

Hierdie boek is ’n uitnodiging om weer tyd saam met God deur te bring, dieper in gebed te groei en die krag van ’n toegewyde gebedslewe te ontdek.

  • Prakties, eerlik en maklik verstaanbaar
  • Sterk gegrond in die Bybel
  • 25 kort hoofstukke, verdeel in vyf dele
  • Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe en gemeentes
  • Geskik vir nuwe én ervare gelowiges
  • Alle Skrifaanhalings kom uit die AFR53
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct