Met Liefde
-
Aarbei, Swartpeper & Mint Konfyt 500g
Met Liefde
R102.00’n Konfyt soos geen ander! Hierdie handgemaakte kombinasie van sappige aarbeie, ’n tikkie vars kruisement en net genoeg swartpeper bring ’n verrassende balans tussen soet en skerp. Dis die perfekte...R102.00 -
Gekarmaliseerde Vye & Gemmer Slaaisous 750ml
Met Liefde
R162.00'n Unieke smaak sensasie slaaisous - so reg vir die somer!R162.00 -
Gerookte Balsamies Reduksie 250ml
Met Liefde
R109.00Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Gerookte...R109.00 -
Gin & Tonic Marmalade 550g
Met Liefde
R95.00Gin en tonic op 'n broodjie of brosbroodjie is toe nie so taboe nie. Die gin en tonic marmelade is 'n geurige konfyt wat selfs op 'n kaasbord gebruik kan word.R95.00 -
Granaat Balsamies Reduksie 250ml
Met Liefde
R109.00Balsamiese asyn word ingevoer van Italie en Met Liefde se eie unieke geur kombinasies, word die gewone balsamiese asyn 'n slaaisous wonderwerk. 250ml bottel Geseël vir varsheidR109.00 -
Rissie Balsamiese Reduksie / Suikervry 250ml
Met Liefde
R112.00Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Rissie Balsamiese...R112.00 -
Rissie Balsamiese Reduksie 250ml
Met Liefde
R109.00Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Rissie Balsamiese...R109.00 -
Soet kerrie Sous 750ml
Met Liefde
R162.00'n Ou bekende wat gebruik kan word saam met alles en binne in alles. 'n Moet-hê vir al die kosliefhebbers!R162.00 -
Soet Rissie Sous 440ml
Met Liefde
R119.00Hierdie is nie net 'n gewone Rissie sous nie… Hierdie geurige Rissie sous is gemaak van rooi en groen rissies en het 'n lekker byt aan hom. Hierdie sous kan saam met soveel kossoorte bedien word dat...R119.00 -
Taai Hoender Braaisous 750ml
Met Liefde
R162.00Heel jaar braai tyd...hierdie heerlik braaisous het 'n rokerige smaak en is perfek saam met hoendervlerkies, vark- en skaap ribbetjie. Kan dit ook gebruik om 'n lekker rokerige smaak te gee aan jou...R162.00 -
Whiskey & Uie Konfyt 500g
Met Liefde
R95.00Hierdie is 'n definitiewe moet vir 'n kaasbord. Die konfyt (jy kan dit ook 'n uie marmalade noem) is ge''flambé'' met 'n lekker skoot whiskey wat die marmalade lekker karamaliseer. Dit is ook lekker...R95.00