null
Locally Sourced

My Lullabybel Vir Meisies / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431623129
R249.00

Description

Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus.
Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

  • Hardebank boek
  • 52 bladsye
  • 21.7x19.6x4.1cm
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct