null
Locally Sourced

Ons Seuntjie Se Eerste Jaar

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431623624
R349.00

Description

Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct