null
Plaasjapie

Plaasjapie Meel

(No reviews yet) Write a Review
R89.00

Description

So eg Suid Afrikaans soos pap en sous. Mieliemeel verpak in meelsak vir 'n plattelandse gevoel. Elke sak het interessante inligting oor antieke plaas implemente. So...behalwe hoë kwaliteit meel, kry jy 'n interessante stukkie leesstof. 

  • Glutenvrye meel
  • Verpakking: meelsak
  • 2.27kg

 

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct