Gin en tonic op 'n broodjie of brosbroodjie is toe nie so taboe nie. Die gin en tonic marmelade is 'n geurige konfyt wat selfs op 'n kaasbord gebruik kan word.
Hierdie is 'n definitiewe moet vir 'n kaasbord. Die konfyt (jy kan dit ook 'n uie marmalade noem) is ge''flambé'' met 'n lekker skoot whiskey wat die marmalade lekker karamaliseer. Dit is ook lekker...
Heel jaar braai tyd...hierdie heerlik braaisous het 'n rokerige smaak en is perfek saam met hoendervlerkies, vark- en skaap ribbetjie. Kan dit ook gebruik om 'n lekker rokerige smaak te gee aan jou...