Balsamiese asyn word ingevoer van Italie en Met Liefde se eie unieke geur kombinasies, word die gewone balsamiese asyn 'n slaaisous wonderwerk.
250ml bottel
Geseël vir varsheid
Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Gerookte...