Mosterd net soos wat ons dit kan maak. Wat is 'n toebroodjie of kouevleis sonder egte outydse soet mosterd? Die korreltjie gee hom 'n lekker tekstuur en is effens sterker as die dubbelkoker mosterd.
Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Rissie Balsamiese...