Description
Herbou jou lewe in 52 weke.
"Die lewe is 'n lied. Reg? Maar dis beslis nie Beethouven se Maanligsonate nie. Soms is die enigste lied wat ons hoor een van hartseer en doodloopstrate. Ek noem sulke tye in on lewe 'n suurlemoenseisoen. My hoop is dat diè boek jou sal help deur moeilike tye." Amanda de Lange
Met hierdie boek deel die skrywer 52 werkstukke wat ns leer om anders te kyk na ons omstandighede. Omskep die pynlike van die lewe in iets soets en leef voluit.
- Sagteband
- Nie-fiksie
- Christelik
- 52 werkstukke