Hierdie is nie net 'n gewone Rissie sous nie… Hierdie geurige Rissie sous is gemaak van rooi en groen rissies en het 'n lekker byt aan hom. Hierdie sous kan saam met soveel kossoorte bedien word dat...
Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Rissie Balsamiese...
Hierdie lekkerte is baie dieselfde as die gewone Groen Rissiepit Pesto, hy het net 'n bietjie meer van 'n sitrus smaak. Net 'n titseltjie is nodig van hierdie geurige rissie pesto. Gebruik in geregte...