Description
Hierdie is 'n definitiewe moet vir 'n kaasbord. Die konfyt (jy kan dit ook 'n uie marmalade noem) is ge''flambé'' met 'n lekker skoot whiskey wat die marmalade lekker karamaliseer. Dit is ook lekker in slaai, op worsbroodjies en hamburgers.