null
Locally Sourced

18 Maande dagbeplanner vir Vroue 2023 /Elke more Nuut

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431625680
  • 18 Maande dagbeplanner vir Vroue 2023 /Elke more Nuut
  • 18 Maande dagbeplanner vir Vroue 2023 /Elke more Nuut
R299.00

Description

Ideal vir vroue - elke blad het 'n spasie vir jou daaglikse takies, doelwitte en spasie vir beplanning van jou week. Die pragtige kuns-leer dagboek het 'n ritsluiter om enige belangrike notas en dokumentasie veilig te bewaar.

• Weekbeplanner van Augustus 2022 tot Januarie 2024 met ’n dubbelbladsy vir elke week
• ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Kalenders vir 2023 en 2024
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct