null
Locally Sourced

2024 Dagbeplanner vir Vroue / Sy Genade is Genoeg (Kunsleer)

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431626670
  • 2024 Dagbeplanner vir Vroue / Sy Genade is Genoeg (Kunsleer)
  • 2024 Dagbeplanner vir Vroue / Sy Genade is Genoeg (Kunsleer)
R349.00

Description

Die Dagbeplanner vir vroue 2024 is die ideale 18-maande-beplanner vir vroue. Elke maand het ’n maandbeplanner en plek om doelwitte en belangrike datums neer te skryf. Die weekbeplanner, wat strek van Augustus 2023 tot Januarie 2025, is verdeel in oggend- en middag-gedeeltes, met plek om jou eie tye vir afsprake in te skryf. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
• Weekbeplanner van Augustus 2023 tot Januarie 2025 met ’n dubbelbladsy vir elke week
• Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
• Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
• ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Kalenders vir 2024 en 2025
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct