Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat...
In ’n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld, is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se...
Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof,...