null
Locally Sourced

Moed Vir Elke More / Dagstukkies / Melani Vosloo

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431626540
  • Moed Vir Elke More / Dagstukkies / Melani Vosloo
  • Moed Vir Elke More / Dagstukkies / Melani Vosloo
R279.00
Current Stock: 7

Sold Out

Description

In ’n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld, is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se dagboek Moed vir elke môre.

Die 366 verkwikkende oordenkings sal vroue inspireer om elke dag met nuwe moed aan te pak. Met temas soos moed om weer te begin, moed om vróú te wees, moed om te glo, moed om te huil, moed om vas te byt, moed om te kniel en nog vele meer, lei Milanie Vosloo vroue om hulle ware vrouwees daagliks moedig uit te leef.

Moed vir elke môre met sy eenkleur-bladontwerp is bedoel vir elke vrou wat vasgevang en oorweldig voel. Dit sal haar inspireer om die lewe weer reguit in die oë te kyk.

  • Page Count: 392
  • Format: Hardcover
  • Sub Category : Vroue
  • Size : 197 mm x 150 mm x 24 mm
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct