null
Locally Sourced

Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781991237118
R279.00

Description

Oorvloedige liefde – Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct