Description
'n Klassieke Kinderbybel vir oud en jonk. Word vasgevang en meegevoer deur aangrypende stories en illustrasies van Alan Parry en die klassieke bybelstories deur bekende skrywers, Johan en Nina Smit. Maak storielees tyd maklik en eenvoudig vir enige ouderdom.
- Hardeband
- Afrikaans
- 200 klassieke stories
- 420 bladsye
- W: 17.6xm x D: 32cm x L: 24.7cm