null
Locally Sourced

In die Teenwoordigheid van God / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431621033
R249.00

Description

Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye. Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament. In die Teenwoordigheid van God, in pragtige bruin drukwerk, verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct