null
Elmarie Berry

Kosbaar Resepteboek

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
KOS-BK-001
R495.00
Current Stock: 15

Sold Out

Description

Kosbaar  is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag. Geniet die reis en samesyn!”

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct