null
Locally Sourced

Trouvrou Resepteboek - Verpak

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
13930
  • Trouvrou Resepteboek - Verpak
  • Trouvrou Resepteboek - Verpak
  • Trouvrou Resepteboek - Verpak
R399.00

Description

Gaan terug na die tyd toe jy as kind wakker geword het met die geur van vars gebak uit ouma se kombuis. Hierdie resepte boek het drie verskillende katagorieë: Ouma, Mamma en Sussie...elkeen uniek in hul interpretasie van egte boerekos wat oorgedra word van geslag na geslag. Alles saam gevat in 'n pragtige resepteboek. Bederf jouself of iemand met 'n passie en liefde vir lekker kos. 

  • 167 Afrikaanse resepte / 167 Afrikaans recipies
  • 64 Volkleur illustrasies / 64 Full color illustrations
  • Pragtige buiteblad / Beautifully printed cover
  • 256 blad resepteboek / 256 full page recipe book
  • Verpak in bruin karton verpakking met lint / Packed in brown cardboard box with ribbon
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct