null
Locally Sourced

Lig op my Pad / Sagteband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431625468
R199.00

Description

Soms gebeur die ondenkbare in ’n mens se lewe – ’n tragedie, siekte, finansiële verlies, trauma. Voeg daarby jou daaglikse stres en bekommernis. Die pad vorentoe kan maklik donker voel, asof ’n mens nie weet waarheen jy kan gaan vir leiding en versekering nie.
In sulke tye moet ’n mens nader kom aan God, is internasionaal erkende teoloog en skrywer Piet Meiring se boodskap in Die lig op my pad. Die 366 dagstukke neem jou op ’n geloofsreis deur verskeie gedeeltes in die Bybel wat jou opnuut verseker dat God altyd in beheer is, dat Hy ons enigste Troos is wat opnuut vir jou die lig kan laat deurbreek. Deur daagliks tyd deur te bring in die Woord ontdek jy vrede en sekerheid wat die wêreld nie kan bied nie.

Skrywer: Piet Meiring
Taal: Afrikaans
Grootte: 220 mm x 150 mm x 20 mm
Bladsytelling: 388
Formaat: Sagteband

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct