null
Raymond Lombard

Raymond Lombard Verborgenhede van die Nuwe Testament

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
RLVVDNT
R160.00

Description

Op ʼn vraag van die dissipels aan Jesus waarom Hy van sy normale metode en wyse van prediking en lering afgewyk het deur nou in gelykenisse tot hulle te spreek, antwoord Jesus: “Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie... sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wêreld af ” (Matt.13:11,35).
Met hierdie verklaring impliseer Christus dat daar in die Ou Testamentiese bedeling wel so iets is as ʼn verborgenheid. In die Nuwe Testament beteken die woord verborgenheid iets wat bedek was, maar wat nou geopenbaar is, nou, bedoelende in die Nuwe Testament.
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct