null
Raymond Lombard

Raymond Lombard Wat sê die Bybel Volume 2

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
RLWSDBV2
R160.00

Description

Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God.

Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God beskou.

 Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter en handeling as die oneindige groot, volkome wyse en absolute God. Die Here Jesus Christus leer ons uitdruklik: “Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie” (Luk 21:33).

Wanneer ons as mens poog om die onbeperkte en oneindige Godskennis te begryp, sal daar moeilik verstaanbare gedeeltes in die Bybel voorkom. Dit verhinder ons nie om te bely dat die Bybel God se ewige, geïnspireerde woord is nie.

Onderwerpe:

- God se standpunt oor homoseksualiteit
- Die onvergeeflike sonde
- Wat sê die Bybel oor selfmoord
- Hedendagse apostels en profete
- Wanneer gelowiges Jesus verwerp
- Die werklikheid van die hemel en van verderf en nog vele meer.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct