WAT SE DIE BYBEL Volume 4
Hoofstuk: Bladsy
1. Tempels in die Heilige Skrif 1
2. Jesus en die drie dae en drie nagte! Goeie Vrydag? 13
3. Die eenheid van die Bybel 19
4. Die Tussen Testamentiese...
Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God.
Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God beskou.
Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter...
As sterflike mense is ons kennis beperk, daarom is die toekoms ‘n onbekende faktor.
In Bybelprofesieë vind ons ‘n baie duidelike, helder beeld rakende die toekoms. Ons leer ook in die woord van God...
Verbasende feite oor die onsigbare.
Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse...