Description
Geen plek om die tandefeetjie se geldjies in te sit nie?
Skep goeie spaar gewoontes met kinders. Ons klein geldboksie is die perfekte toevoeging tot jou kinderkamer vir spaargeld.
Materiaal: Houtkas en glasvenster
Grootte: 17,50 cm x 17,50 cm x 5 cm