Gin en tonic op 'n broodjie of brosbroodjie is toe nie so taboe nie. Die gin en tonic marmelade is 'n geurige konfyt wat selfs op 'n kaasbord gebruik kan word.
Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Gerookte...
Balsamiese asyn word ingevoer van Italie en Met Liefde se eie unieke geur kombinasies, word die gewone balsamiese asyn 'n slaaisous wonderwerk.
250ml bottel
Geseël vir varsheid
Hierdie is nie net 'n gewone Rissie sous nie… Hierdie geurige Rissie sous is gemaak van rooi en groen rissies en het 'n lekker byt aan hom. Hierdie sous kan saam met soveel kossoorte bedien word dat...