null
Locally Sourced

Veilig in Sy Hand: 365 Dagstukkies / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9780638009712
R279.00

Description

Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak

Ons staan vandag voor geweldige probleme en uitdagings – ekonomies, polities, moreel, noem maar op. ’n Mens wil-wil moed verloor.

Tog is daar geen rede tot wanhoop nie. Want, sê Isak Burger, God self gee ons die versekering dat Hy by ons is. Ons is nie alleen nie. Deur sy Gees is Hy daagliks by ons en deur sy Woord lei Hy ons. Ons kan op God vertrou in elke situasie waarin ons ons bevind.

Stap in die 365 dagstukke van Veilig in sy hand deur die Bybel en ervaar opnuut hoe God by sy kinders is. Vind bemoediging vir die tye wanneer jy eensaam voel, ver van God af voel, voor groot besluite te staan kom, wonder oor God se ewigheidsplan of bloot net weer jou verhouding met God wil verdiep. Jy sal tot ’n nuwe ervaring van God se teenwoordigheid en leiding kom en die lewe met nuwe hoop en moed tegemoetgaan.

  • Hardeband / Hardcover
  • Author: Izak Burger
  • 376 pages / 15.4x23x21.6cm
View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2023 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct