Books
FREE Shipping on orders over R500 (Excluding Furniture)
-
Living With Confidence In A Chaotic World PB
Locally Sourced
R295.00In Living with Confidence in a Chaotic World, New York Times best-selling author Dr. David Jeremiah gives practical instruction for living a confident life in a world filled with chaos and crisis. Looking through the lens of verses that speak of Christ’s...R295.00 -
Raymond Lombard Die Geesteswêreld
Raymond Lombard
R160.00Verbasende feite oor die onsigbare. Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse leërskare wat die hoogste hemel, die verste eindes van die heelal en die...R160.00 -
Raymond Lombard Wat sê die Bybel Volume 4
Raymond Lombard
R160.00WAT SE DIE BYBEL Volume 4 Hoofstuk: Bladsy 1. Tempels in die Heilige Skrif 1 2. Jesus en die drie dae en drie nagte! Goeie Vrydag? 13 3. Die eenheid van die Bybel 19 4. Die Tussen Testamentiese tydperk – die vierhonderd jaar van stilte 29 5. Inleiding...R160.00 -
Raymond Lombard Wat sê die Bybel Volume 1
Raymond Lombard
R160.00WAT SE DIE BYBEL Volume 1: Die woord van God is die hoogste outoriteit. Dit is essensieël dat ons die Here ons God erken as die hoogste outoriteit in alle dinge en in alle sake van die lewe. Die woord van God, ons Bybel, is die outoriteit waarby ons die...R160.00 -
Raymond Lombard Jesus Christus die Ou Testament
Raymond Lombard
R160.00Die profesieë aangaande en vervulling van Jesus. Die Tabernakel - Die tabernakel met alles wat daarmee gepaard gaan, spreek tot ons van Christus. Net so is kennis van die Ou Testament nodig om die Nuwe Testament reg te verstaan. Die Priesterskap - Uit...R160.00 -
Raymond Lombard Die Name van God
Raymond Lombard
R160.00God se name is in wese God self. God se name is sy selfontsluiting in sy woord en hoort tot die brandpunt van sy openbaring. As uitdrukking van sy wese, is die naam van God nie ’n tydelike rol wat Hy vir ’n beperkte tyd speel nie. Aan sy name sal God hom...R160.00 -
R275.00 -
Avonture saam met 'n Maankind - Gerhardus Erasmus
Locally Sourced
R239.00'n Onaardse dreuning skeur deur die maantuig se kajuut. Jim se oë rek van afgryse: wat is besig om te gebeur? Jim is skaars dertien! Hoe op aarde is hy veronderstel om heeltemal alleen vir sy klein sussie te sorg. Nou is hulle stoksielalleen in die...R239.00 -
Hou aan Loop - Gerjo Ben Van Der Merwe
Locally Sourced
R149.00Is jy op soek na ’n dagstukboek met meer vleis aan die been en wat jou taal praat? Het jy ’n pen nou ’n pen ingeslaan en gesê tot hier toe en nie vêrder nie – nou soek ek iets om my hand te neem om reg deur die dag te stap? Of soek jy dalk help om by die...R149.00 -
Moments Paper Folder Set
Locally Sourced
R89.00These beautifully coloured and designed paper folders are a lovely addition to many organized offices. The full-color printed designs are accented with gold foil. Special paper is also used to manufacture these folders. • Size: 298 x 241 x 5mm• Set of...R89.00 -
Veilige Vesting - Stephan Joubert
Locally Sourced
R199.00Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is.Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n...R199.00 -
Pagemarker God Is Good
Locally Sourced
R60.00Life Is Hard But God Is Good Faux Leather Pagemarker • Psalm 107:1• Heat-debossed• Attached ribbon or faux leather cordR60.00 -
Pagemarker Adventure Begins
Locally Sourced
R60.00And So The Adventure Begins Faux Leather Pagemarker• John 3:16• Heat-debossed• Attached ribbon or faux leather cordR60.00 -
In die Teenwoordigheid van God / Hardeband
Locally Sourced
R249.00Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye. Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou...R249.00 -
Leather Bookmark - White Horse
African Bookmarks
R79.00These cute Bookmarks is punched and folded, glued and painted by hand in 7 steps, and end with embossing on the back. It consists of dyed cowhide and 100% made in Germany.R79.00 -
Leather Bookmark - Donkey
African Bookmarks
R79.00These cute Bookmarks is punched and folded, glued and painted by hand in 7 steps, and ends with an embossing on the back. It consists of dyed cowhide and 100% made in Germany.R79.00 -
Leather Bookmark - Brown Cat Bookmark
African Bookmarks
R79.00These cute Bookmarks is punched and folded, glued and painted by hand in 7 steps, and end with embossing on the back. It consists of dyed cowhide and 100% made in Germany.R79.00 -
Leather Bookmark - Black Horse
African Bookmarks
R79.00These cute Bookmarks is punched and folded, glued and painted by hand in 7 steps, and ends with an embossing on the back. It consists of dyed cowhide and 100% made in Germany.R79.00 -
Raymond Lombard Die Openbaring
Raymond Lombard
R160.00In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die...R160.00 -
Lewe Naby God - Nina Smit
Locally Sourced
R279.00God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief. Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om...R279.00 -
A Divine Revelation of Hell - Mary K. Baxter
Locally Sourced
R199.00The question is Heaven or Hell? This is the visions of hell and commissioned she tells in this book.R199.00 -
A6 Notebooks - I will greet this day with love in my heart
Imported by Bali Trading
R37.00Be inspired to write with this beautifully printed A6 notebook - who knows you might be the next Hemingway, Twain, Shakespeare or Rowling...R37.00 -
A6 Formal Notebook
Locally Sourced
R35.00Make a note to yourself in this formal A6 notebook with an elastic closure.R35.00 -
A6 Notebooks - Believe in Lamacorns
Imported by Bali Trading
R39.00Be inspired to write with this beautifully printed A5 notebook - who knows you might be the next Hemingway, Twain, Shakespeare, or Rowling... Material: 80g yellow offset paper Size: 21x14.5x1.5cm Number of sheets: 96 pagesR39.00 -
Raymond Lombard Verborgenhede van die Nuwe Testament
Raymond Lombard
R160.00Op ʼn vraag van die dissipels aan Jesus waarom Hy van sy normale metode en wyse van prediking en lering afgewyk het deur nou in gelykenisse tot hulle te spreek, antwoord Jesus: “Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die...R160.00 -
R160.00 -
R135.00 -
Babaseuntjie Se Mylpale Boksstel
Locally Sourced
R149.00My babaseuntjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om sy...R149.00 -
Gebed Vir My Dogtertjie
Locally Sourced
R129.00Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.R129.00 -
Raymond Lombard Verbonde en Dispensasies
Raymond Lombard
R160.00Groot verwarring heers onder baie gelowiges rakende die verbonds-en koninkryksleer soos geopenbaar in die woord van God, die Bybel.Die korrekte verstaan van die verskillende verbonde, dispensasies ofbedelinge, verborgenhede en koninkryksleer in die...R160.00 -
Raymond Lombard Wat sê die Bybel Volume 2
Raymond Lombard
R160.00Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God. Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God beskou. Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter en handeling as die oneindige groot, volkome wyse en absolute...R160.00 -
Raymond Lombard The Spirit World
Raymond Lombard
R160.00The Bible has surprisingly much to say about the spirit world. The word tells us about cherubim, seraphim, living creatures and holy angels. God created a heavenly kingdom that testifies to his splendour, majesty and glory. The Bible also teaches about a...R160.00 -
Raymond Lombard Revelation
Raymond Lombard
R160.00In this intense and interesting book, the curtain is lifted and the future is revealed. The main purpose of the book of Revelation is to introduce the Second Coming of Jesus Christ as a comforting message to the Church. Revelation deals with the...R160.00 -
Raymond Lombard Daniël
Raymond Lombard
R160.00Profesie is vooruitvertelde geskiedenis. “Ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ʼn lamp wat in ʼn donker plek skyn totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte.” Die boek Daniël en die profesieë...R160.00 -
Power for your Day / Paperback
Locally Sourced
R219.00Inspired by the faithfulness and courage of the great biblical prophets Elijah and Elisha, bestselling author Samuel Rodriguez explores the power of persevering with hope amid the dark times in which we live. In this compelling 45-day devotional, Pastor...R219.00 -
Leef Een Dag Op 'n Keer / Hardeband
Locally Sourced
R249.00Ons lewe is gejaagd. Ons omstandighede – goed en sleg – stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na ’n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede...R249.00 -
Gereed Vir Vandag
Locally Sourced
R249.00Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan...R249.00 -
Die Gelukkige Luiperd
Locally Sourced
R135.00'n Wonderlike verhaal oor 'n luiperd wat uit 'n oorspronklike Afrika-volksverhaal verwerk is. Hierdie sagtebandboek kom kompleet met plakkers vir interaktiewe storievertelling wat jou kleinding by die storie betrokke kan raak. Skrywer Andrea Florens...R135.00 -
Little Chef
Locally Sourced
R135.00Simply the best addition to anyone’s kitchen. A cookbook suited to kiddies! The book contains: - 22 Sweet and savoury recipes for meals and snacks - Safety Tips - Conversion Scale Simple recipes allowing you and your children the ability to cook and...R135.00 -
How Rhino Got His Baggy Skin
Locally Sourced
R135.00The 8th book in the African Folklore series by Andrea Florens. This fictional children’s story tells how one of Africa’s Big Five the Rhino went from being pink with smooth skin to grey with lots of wrinkles. Author Andrea Florens. 265 x 228mm, 32...R135.00