In ’n lewe propvol dringende prioriteite en afsprake is daar min tyd vir stilword en nadink oor hoe groot en almagtig God is. Dan is dit maklik om te vergeet dat Hy, die Skepper van die heelal, in al...
As sterflike mense is ons kennis beperk, daarom is die toekoms ‘n onbekende faktor.
In Bybelprofesieë vind ons ‘n baie duidelike, helder beeld rakende die toekoms. Ons leer ook in die woord van God...