null
Locally Sourced

My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
9781431626618
  • My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband
  • My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband
R249.00

Description

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjie is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie. My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

  • Hardcover book
  • 64 pages

 

 

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct