null
Raymond Lombard

Raymond Lombaard /'n Oomblik in die Woord / Een Jaar Bybel

(No reviews yet) Write a Review
SKU:
RLOIDW
R599.00

Description

Die “’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel” neem jou op ’n geestelike reis van 365 dae deur die hele Bybel.
Elke dag se gedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament is reeds vir jou uitgesit – van 1 Januarie tot 31 Desember – sodat jy die Bybel in een jaar, boek vir boek, sistematies kan deurlees.

Lees daagliks – Elke dag se teksgedeeltes (Ou en Nuwe Testament, Psalms en Spreuke) is reeds per datum uitgelê, van 1 Januarie tot 31 Desember. Dit neem sowat 15 minute per dag om deur te lees.

Luister saam – Skandeer die QR-kode bo-aan elke dag se bladsy en luister na dr. Raymond Lombard wat die dag se Bybelgedeeltes voorlees.

Begin elke maand met inspirasie – Lees die maand se kort boodskap om die groter temas van die Bybelgedeeltes beter te verstaan.

Voed jou gees – Neem tyd opsy om die Woord in te neem, hetsy deur lees, luister, of albei.

Reis saam – Onthou, jy is deel van duisende gelowiges wat saam hierdie pad stap – deur die hele Bybel in een jaar.

View AllClose

0 Reviews

View AllClose

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct