WAT SE DIE BYBEL Volume 4
Hoofstuk: Bladsy
1. Tempels in die Heilige Skrif 1
2. Jesus en die drie dae en drie nagte! Goeie Vrydag? 13
3. Die eenheid van die Bybel 19
4. Die Tussen Testamentiese...
Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God.
Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God beskou.
Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter...
WAT SE DIE BYBEL Volume 1:
Die woord van God is die hoogste outoriteit.
Dit is essensieël dat ons die Here ons God erken as die hoogste outoriteit in alle dinge en in alle sake van die lewe. Die...
Verbasende feite oor die onsigbare.
Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse...