Description
Fokus elke dag op die wonderlike seëninge in jou lewe!
Genade vir elke dag het 51 kaartjies wat jou sal help om ’n gesindheid van dankbaarheid te kweek. Dink na oor die teksverse oor genade en dankbaarheid en wat jy alles het om oor dankbaar te wees. Die tweekleur-kaartjies het plek agterop vir ’n persoonlike boodskap sodat jy iemand anders kan seën met hoop en bemoediging.
- Boksie met 51 kaartjies, aan beide kante gedruk.
- 51 tweekleur-kaartjies met ’n teksvers voor en plek agter vir ’n persoonlike boodskap.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grace for Each Day Box of Blessings