null

Books

Books

FREE Shipping on orders over R1500 (Excluding Furniture)

  • Raymond Lombard  Die Openbaring
    Add to Cart

    Raymond Lombard Die Openbaring

    Raymond Lombard

    R160.00
    In dié intense, interessante boek word die gordyn eenkant toe getrek en die toekoms geopenbaar. Die hoofdoel van die boek Openbaring is die bekendstelling van die wederkoms van Jesus Christus as ‘n troos vir die gemeentes. Openbaring handel oor die...
    R160.00
    Add to Cart
  • My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband
    Add to Cart

    My Eerste Jaar vir Dogtertjies / Hardeband

    Locally Sourced

    R99.00
    Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjie is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om...
    R99.00
    Add to Cart
  • Wooden Alphabet Blocks Wooden Alphabet Blocks
    Choose Options

    Wooden Alphabet Blocks

    Made By Bali Trading

    R12.50
    A handcrafted block with the alphabet laser engraved in the wood. A special way to celebrate life, loved ones and add a special touch to your home.  Wood block size: 6x6x6cm Letter size: +-2x3cm Made from pine wood, laser engraved Disclaimer: Wood is a...
    R12.50
    Choose Options
  • Prayer To Light Your Path Cards Prayer To Light Your Path Cards
    Add to Cart

    Prayer To Light Your Path Cards

    Locally Sourced

    R89.00
    God’s Word is the Light that will encourage you and keep you going in your darkest times. These 50 beautifully designed cards with prayers by Stormie Omartian and accompanying Scripture verses will inspire you to draw nearer to God and find comfort in...
    R89.00
    Add to Cart
  • Lewe Naby God - Nina Smit Lewe Naby God - Nina Smit
    Add to Cart

    Lewe Naby God - Nina Smit

    Locally Sourced

    R279.00
    God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief. Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om...
    R279.00
    Add to Cart
  • Kragtige Gebede om Huwelik te Verryk SB
    Add to Cart

    Kragtige Gebede om Huwelik te Verryk SB

    Locally Sourced

    R39.00
    Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te...
    R39.00
    Add to Cart
  • Power Of a Praying Wife - Prayers PB
    Add to Cart

    Power Of a Praying Wife - Prayers PB

    Locally Sourced

    R39.00
    Sometimes you might not know exactly what to pray for your husband. These insightful and honest prayers by best-selling author Stormie Omartian are the perfect starting point in asking for God’s wisdom and blessings for your marriage. Each prayer...
    R39.00
    Add to Cart
  • Kragtige Gebed SB
    Add to Cart

    Kragtige Gebed SB

    Locally Sourced

    R39.00
    Stormie Omartian se boeke het al baie mense se lewens aangeraak en hulle gehelp om die krag van gebed te ervaar. Die hartroerende en kragtige gebede in Kragtige gebed deur God se Woord – Gebedeboek is saamgestel uit haar boek Kragtige gebed deur God se...
    R39.00
    Add to Cart
  • HJT Material Small Pencilbag HJT Material Small Pencilbag
    Choose Options

    HJT Material Small Pencilbag

    Locally Sourced

    R89.00
    Small-designed, beautifully made - a small pencil bag for your handbag, office, or buy as a teacher's gift.  Size: 23.5x9x6cm  High-quality material bag with zip Water-resistant plastic inner       
    R89.00
    Choose Options
  • A6 Notebooks - Believe in Lamacorns
    Add to Cart

    A6 Notebooks - Believe in Lamacorns

    Imported by Bali Trading

    R39.00
    Be inspired to write with this beautifully printed A5 notebook - who knows you might be the next Hemingway, Twain, Shakespeare, or Rowling... Material: 80g yellow offset paper Size: 21x14.5x1.5cm Number of sheets: 96 pages
    R39.00
    Add to Cart
  • Die Kinder Bybel / Hardeband Die Kinder Bybel / Hardeband
    Add to Cart

    Die Kinder Bybel / Hardeband

    Locally Sourced

    R349.00
    'n Klassieke moet-hê vir elke aand se slaaptyd storietyd. 300 Onvergeetlike verhale met kleurvolle illustrasies om die kleinste hartjies aan te gryp. Elke storie word boeiend oorvertel sodat ekle kind dit sal verstaan en onthou. Author: Anne de...
    R349.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard Verborgenhede van die Nuwe Testament
    Add to Cart

    Raymond Lombard Verborgenhede van die Nuwe Testament

    Raymond Lombard

    R160.00
    Op ʼn vraag van die dissipels aan Jesus waarom Hy van sy normale metode en wyse van prediking en lering afgewyk het deur nou in gelykenisse tot hulle te spreek, antwoord Jesus: “Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die...
    R160.00
    Add to Cart
  • Die Dapper Klein Pikkewyn
    Add to Cart

    Die Dapper Klein Pikkewyn

    Locally Sourced

    R145.00
    Join a heartwarming adventure with Die Dapper Klein Pikkewyntjie, a charming Afrikaans children's story about a brave little penguin who sets out on a journey to discover where he truly belongs. Filled with courage, friendship, and self-discovery, this...
    R145.00
    Add to Cart
  • Babaseuntjie Se Mylpale Boksstel
    Add to Cart

    Babaseuntjie Se Mylpale Boksstel

    Locally Sourced

    R149.00
    My babaseuntjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om sy...
    R149.00
    Add to Cart
  • My Lullabybel Vir Seuns
    Add to Cart

    My Lullabybel Vir Seuns

    Locally Sourced

    R279.00
    Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus.Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle...
    R279.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard Verbonde en Dispensasies
    Add to Cart

    Raymond Lombard Verbonde en Dispensasies

    Raymond Lombard

    R160.00
    Groot verwarring heers onder baie gelowiges rakende die verbonds-en koninkryksleer soos geopenbaar in die woord van God, die Bybel.Die korrekte verstaan van die verskillende verbonde, dispensasies ofbedelinge, verborgenhede en koninkryksleer in die...
    R160.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard  Wat sê die Bybel Volume 2
    Add to Cart

    Raymond Lombard Wat sê die Bybel Volume 2

    Raymond Lombard

    R160.00
    Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God. Daar is baie mense in ons wêreld vandag wat die Bybel as die woord van God beskou.  Die Bybel, in wese, is ’n openbaring van God, sy wil, karakter en handeling as die oneindige groot, volkome wyse en absolute...
    R160.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard  The Spirit World
    Add to Cart

    Raymond Lombard The Spirit World

    Raymond Lombard

    R160.00
    The Bible has surprisingly much to say about the spirit world. The word tells us about cherubim, seraphim, living creatures and holy angels. God created a heavenly kingdom that testifies to his splendour, majesty and glory. The Bible also teaches about a...
    R160.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard  Revelation
    Add to Cart

    Raymond Lombard Revelation

    Raymond Lombard

    R160.00
    In this intense and interesting book, the curtain is lifted and the future is revealed. The main purpose of the book of Revelation is to introduce the Second Coming of Jesus Christ as a comforting message to the Church. Revelation deals with the...
    R160.00
    Add to Cart
  • Raymond Lombard  Daniël
    Add to Cart

    Raymond Lombard Daniël

    Raymond Lombard

    R160.00
    Profesie is vooruitvertelde geskiedenis. “Ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ʼn lamp wat in ʼn donker plek skyn totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte.” Die boek Daniël en die profesieë...
    R160.00
    Add to Cart
  • Baba Dogtertjie Se Mylpale Boksstel
    Add to Cart

    Baba Dogtertjie Se Mylpale Boksstel

    Locally Sourced

    R149.00
    My babadogtertjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om haar...
    R149.00
    Add to Cart
  • Power for your Day / Paperback
    Add to Cart

    Power for your Day / Paperback

    Locally Sourced

    R219.00
    Inspired by the faithfulness and courage of the great biblical prophets Elijah and Elisha, bestselling author Samuel Rodriguez explores the power of persevering with hope amid the dark times in which we live. In this compelling 45-day devotional, Pastor...
    R219.00
    Add to Cart
  • Gereed Vir Vandag
    Add to Cart

    Gereed Vir Vandag

    Locally Sourced

    R249.00
    Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan...
    R249.00
    Add to Cart
  • Die Gelukkige Luiperd
    Add to Cart

    Die Gelukkige Luiperd

    Locally Sourced

    R145.00
    'n Wonderlike verhaal oor 'n luiperd wat uit 'n oorspronklike Afrika-volksverhaal verwerk is. Hierdie sagtebandboek kom kompleet met plakkers vir interaktiewe storievertelling wat jou kleinding by die storie betrokke kan raak.  Skrywer Andrea Florens...
    R145.00
    Add to Cart

© 2025 lifestyle @ BALI TRADING | Website designed by Moonstone Direct